More more!
Hoe gan dit met jou?
Wil net gou hoor, wat beplan jy vir die vakansie? Meer spesifiek, so middel Januarie en Feb. rond?
Dit klink seker nou baie 'forward', mar ek gan middel Jan. in Kaapstad wees en sal graag vir koffie of iets wil gan saam met jou?
As ek te voor op die wa is, se vir my!
Geniet jou dag!
Cheery